Mooihawe Tehuis voorsien ook vakansieverblyf EN ondersteunende verblyf vir bejaardes.

Kom tree met gerustheid af by Mooihawe Tehuis vir Bejaardes in Brandwag, Bloemfontein.

Die strewe van Mooihawe Tehuis vir Bejaardes is om ‘n omvattende kwaliteitversorgingsdiens aan bejaardes en gestremdes te lewer om in hulle fisiese-, maatskaplike- en geestelike behoeftes te voorsien. Alle aksies word dan ook hierop gerig.

Inrigringsversorging stel toenemende hoë eise met gepaardgaande hoë kostes ten opsigte van salarisse, kommoditeitspryse, instandhouding en so meer.  Daar word te alle tye gepoog om met deernis kwaliteit diens te lewer ten opsigte van die versorging van die inwoners. 

Die korrekte plasings van elke inwoner in die betrokke afdeling en oriëntering van personeel is van groot belang  -  Verblyf: 

  • Ondersteunend
  • Semi-versorging
  • VolsorG
  • Siekeboeg & Woonstelle

Personeel word voortdurend opgeskerp en gemotiveer tot uitmuntende dienslewering.

VAKANSIEVERBLYF SLUIT IN:

  • 3 etes per dag
  • Wasgoeddienste
  • Skoonmaakdienste:  1 x per week

Kontak inligting

Melville Rylaan 100
Brandwag,
Bloemfontein.
9301
Tel : (+27) 51 444 3865
Faks : (+27) 51 444 0465

 

info@mvva.org.za

 

Aanwysings 0

Kontak ons 0

links01 links02 links03
links04 links05 links06